fbpx

Dr Herbst bids Newcastle farewell

Dr Herbst bids Newcastle farewell
"As a long-standing and highly respected member of the Newcastle medical sector and town's community, Dr Wessel Herbst being a General Practitioner with over four decades of service has hung up his stethoscope and now bids Newcastle and all who call it home, farewell."

As a long-standing and highly respected member of the Newcastle medical sector and town’s community, Dr Wessel Herbst being a General Practitioner with over four decades of service has hung up his stethoscope and now bids Newcastle and all who call it home, farewell.

In a letter to the community, Dr Herbst says, “Na 44 jaar in Newcastle, het ons nou amtelik die dorp verlaat. 1976 was vir ons vreemd en onseker, maar Newcastle se mense het ons gou tuis laat voel. Met die kinders in die kleuterskool, Rina wat klas gee, en baie ure by die spreekkamer, het ons gou vriende kon maak en aangepas in die nuwe omgewing.”

Daarna volg vele ondervindings en baie aangename jare.

Maar, Covid-19 het n groot invloed op die dokter en sy vrou se besluit gehad. Hy verduidelik, “Ons het na n aftreeoord, Featherwood Retirement Estate, in Pretoria verhuis en is naby ons kinders wat ons baie ondesteun.”

Dr Herbst sê, “Dit was nie ‘n maklike besluit nie en toe baie swaar toe dit n werklikheid word. Ons laat soveel vriende, pasiente, kerklike aktiwiteite en vriendelike mense agter. Wees verseker ons mis julle reeds en gesels graag as ons julle in Newcastle of in Pretoria sien as julle n draai wil kom maak. Rina groet ook al haar blomme vriendinne en vriendinne by Strelitzia. Reeds aangesluit in Pretoria by n blommeklub en voel daar tuis.”

Dr Herbst bids Newcastle farewell

Dr Herbst gaan aan en sê, “Ons pas nou nog aan maar bly tussen aangename mense, neem deel aan die aktiwiteite wat aangebied word en dit gaan reeds makliker om hier te wees. Baie dankie vir elke dag en jaar wat ons saam in Newcastle kon spandeer.”

Verdermeer, sê die doctor dat die spreekkamer personeel n enorme invloed in hulle lewens gehad het en beste wense vir elkeen wat daar gewerk het. “Dankie ook vir elke kollega met wie ek soveel jare lekker mee kon saamwerk.”

In conclusion, Dr Herbst says it is paramount to thank all the specialists for their help when needed and also to their English friends and patients for all their support and love throughout years. He highlights, “It will be nice to see you whenever we visit Newcastle.”

As Dr Wessel and Rina Herbst bid farewell to Newcastle, Pixelfish Marketing and the Newcastillian – Online News wishes the couple all the best in their new venture. You will be dearly missed by the community.

Authors: Quinton Boucher and Calvin Swemmer

Edited: Calvin Swemmer

SHARE:

Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on reddit
Share on print

3 Responses

  1. Farwell Dr Herbst, I’ll miss your expertise very much. Don’t know who I’m going to turn to when I get I’ll. My family and I are saddened by your departure from Newcastle but I wish you and your wife a wonderful and peaceful well earned retirement.

  2. Wees gegroet Wessel, dankie vir jou mediese ondersteuning deur baie jare. Sterkte met die gesondheid. Groete. Gert Strydom

  3. Baie welkom in Pretoria julle. Ons is nou vyf jaar hier en het goed aangepas. Ons is in kompleks naby Pta hospitaal. Ek sukkel nog steeds met my gesondheid. Jan is spekvet en gesond behalwe dat hy nie kan loop nie. Geseende eerste Kersfees in Pta!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

FIND US
on Social Media

Subscribe To Our Monthly Newsletter

Recent News

Follow us on Facebook

What you need to know

Feel Good News